BlogHide Resteemsdeonblaauw (25)in product • 6 years agoStop chasing the MVP - Find the RAT!A lot has been written about driving towards a MVP, or Minimum Viable Product , in popular start-up literature. The illusive MVP is intended to be a minimum viable subset of features /…deonblaauw (25)in afrikaans • 7 years agoJagluiperds en LandroversDie Jagluiperd Bewarings Stigting het ons genooi om na hulle bedrywighede te kom luister. Caltex het dit goed gedink om – addisioneel tot hulle normale borgskap vir hierdie bewaringsbeweging – ‘n…deonblaauw (25)in afrikaans • 7 years agoDie handvol pynMartin sê hy en Maans het dié dag nie juis vis gekry op Myl 108 nie. Toe werk hulle maar so al langs die kus af Hentiesbaai se kant toe, gooi hier en daar in, waar die water reg lyk en kyk of hulle…deonblaauw (25)in afrikaans • 7 years agoDie vallende HollanderDie ou het net buite Keetmanshoop op die Aroab-afdraai gestaan en duimgooi toe Alec se pa met die groen Landrover oppad was plaastoe. Lang jas aangehad, klein koffertjie in die hand en deumekaar…deonblaauw (25)in afrikaans • 7 years agoKuiseb muskiete - spesie Maximus MosquitosOom Johannes het die storie vertel uit die dae toe hy in sy fleur boorgate moes boor vir die destydse Suidwes Afrikaanse Administrasie. Hy sê hulle slaan toe boorkamp op in die Kuiseb rivier, waar…deonblaauw (25)in self-development • 7 years agoThe cockroach theory for self-developmentAt a restaurant, a cockroach suddenly flew from somewhere and sat on a lady. She started screaming out of fear. With a panic stricken face and trembling voice, she started jumping, with both…deonblaauw (25)in kersfees • 7 years agoTERT SE KERSFEES STORIEEk brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê. As ek 'n storie hoor, dan moet hy vertel word, maar hierdie een moes ek…