RE: From Now On We Are Officially a Duo - Come Along and Celebrate With Us!

You are viewing a single comment's thread from:

From Now On We Are Officially a Duo - Come Along and Celebrate With Us!

in hive-135004 •  4 months ago 

Okay, koud is nie regtig koud by ons nie. Al wat dit doen is om jou te laat gryp na 'n langmou T-hemp of 'n ligte truitjie. So, eintlik kan ek nie kla nie. Dit is net dat ons dit nie gewoond is nie.
Soos wat daar gesê word, "Daar is net 'n byt in die lug."

Oh ja, dit is dan ook sulke weer waar daar altyd tyd is vir 'n koppie tee. Party mense sal brandewyn neem met ys. Ek sal tee neem met 'n koekie. (•ิ‿•ิ)

Sê... JA!

Dankie, 'n lekker daggie vir jou ook.
Ek het myself afgegee en gaan netnou bietjie krieket kyk.

Moenie stout wees nie!
(づ๑•ᴗ•๑)づ

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!
Sort Order:  

Ik ben maar weer naar binnen gevlucht mijn mod-dag (het was niet die van mij) zit er op.

Tijd voor thee met of zonder koek ik denk dat ik mijn zoons Spaanse lekkernij ga aanspreken (zokn mag mijn thee ook maken 🙃)

Geniet van de sport & ontspanning.
Een knuffel en fijne avond!
🥳❤️🍀

En so is ons alweer by die volgende dag...
Tyd vlieg!
Ek hoop jy het 'n lekker daggie gehad

Ik was naar de markt, had vieze ijskoffie en was blij dat ik naar huis kon 🤭

De tijd vliegt inderdaad ik heb geen idee wat ik gedaan heb.

Slaap lekker!