RE: Wake Up Kitty, It is your Birthday!

You are viewing a single comment's thread from:

Wake Up Kitty, It is your Birthday!

in hive-153970 •  4 months ago 

Kan ek jou een ding vra?

Moet nooit verander wie jy is nie! Maak nie saak wie wat ookal sê.
Jy is kosbaar net soos jy is!

Ek hoop jou seun is darem noual so bietjie rustiger en mis sy ma nie meer so baie as hy universiteit toe gaan nie. Wys jou net hoe lief hy jou het al pak hy nie sy kamer reg nie. (•ิ‿•ิ)

Ek is bly jy het jou verjaarsdag geniet. Vir my bly dit 'n spesiale dag al word dit nie altyd gevier nie.

Met my gaan dit goed, dankie. Ek weet regtig nie waar die dae heengaan nie. As ek my kan kry dan sak die son en dit is alweer tyd vir kos maak, soos nou. Ek kry net nie alles ingepas in een dag nie. Ek het al begin wonder of dit die jare is wat my begin inhaal. My dogter sal natuurlik bly wys om dit te hoor want volgens haar is ek altyd myle voor haar.

'n Lekker aandjie vir jou vriendin.
Baie liefde! (づ๑•ᴗ•๑)づꕤ
PS: Geniet die bad voordat hy dalk regtig verdwyn.

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!
Sort Order:  

Je mag mij duizend en een dingen vragen maar of je antwoord krijgt is de vraag. Heb jij ook honderden notificaties? Ik denk dat ik beter "geen commentaar" kan zeggen en het overgrote deel aan mij voorbij kan laten gaan.

Ik denk niet dat het de ouderdom is waardoor er minder tijd is maar het feit dat wij te veel op onze hals halen. Het is nu echt wel van de gekke al heb ik afgelopen nacht zitten lezen en mij uitstekend vermaakt. Eindelijk hoef ik niet meer naar verhalen te zoeken ze worden bij mij afgeleverd.

Het is een raar ding met verjaardagen. Ik vind het wel belangrijk, ook altijd voor mijn kinderen maar de manier waarop is veranderd. Een dag vind ik waar de jarige telt en als die alleen wil zijn dan is dat goed. Vieren kun je ook later of eerder.

Ik denk dat mijn zoon het wel ziet zitten op de uni, al telefoonnumers met buitenlanders uigewisseld (hij verafschuwd telefoneren). Het enige probleem is lange dagen en veel tijd tussen de colleges 2.5 en dan kan hij dus niet naar huis. Misschien kan hij met zijn zus tijd doorbrengen of ergens gaan eten en anders maar studeren.

Ik denk dat wij een stapje terug moeten doen en lekker genieten en de tijd wat meer afpassen. Voor een hobbie is het wel wat veel verplichtingen.

Een heel fijn weekend, ik hoop dat vrijdag de 13e een goede dag was.
Liefs en een knuffel voor jou.

Hello daar!

O ja, ek kry ook baie kennisgewings. Wat ek doen is ek hou ‘n skedule waarop ek hulle aanbring. Ek gee slegs aandag aan een inskrywing van ‘n betrokke Steemian. As een keer vir hom gestem het en ‘n opmerking gemaak het is ek klaar vir die week.
Dit veroorsaak dat ek nie net my tyd maar ook my aandag en my stem regverdig verdeel. Ek het al geleer met tyd wat werk en wat nie.
Ek kry so by die honderd elke week en yip dit het my ook beslis gehelp as dit by kuratorskap kom.

Ek is bly jou seun het aangepas met universiteits lewe. Toe my seun univesiteit toe is het ek hom mooi laat verstaan dat hy ten minste een jaar en termyn daar gaan bly. Ek was so seker dat hy nie by medies so aanpas nie. Wel, hy het vir nog 4,5 jaar daar gebly. Partykeer verbaas die kinders ons.

Vrydag die 13de, terug by my seun. Hy is gebore of Vrydag die 13de. Van die dag het dit ‘n totaal ander betekenis vir my ingeneem. Ek is deesdae soos manne in die huis my noem… “mello.”
Ek hoop jou dag was rustig en die wolve het nie te veel gehuil nie.

Beste wense vir ‘n wonderlike week! 🐾

Bedankt voor je helpende hand ik ga ook het roer omgooien want anders kom ik nergens meet aan toe.
Notificaties nemen de meeste tijd in beslag en ik wil dat ook niet meer als 1e doen. Zonde van mijn schrijftijd.

Ik denk dat mijn zoon het wel beter gaat hebben morgen de eerste echte colleges hopelijk valt er wat te leren.
Vandaag heeft hij zijn banken gevonden nu nog het huis leeghalen en hopen dat het door de deur past 🤐

Het getal 13 is helemaal niet wereldwijd een ongeluksgetal en het heeft mij nooit ongeluk gebracht en jou ook duidelijk niet.

Ik wens je een fijne nacht en welterusten!

Hello!

Een ding wat ek geleer het is dat hulle nooit terug kom met dit wat hulle gevat het nie. Of hulle het dit verkoop vir kos of hulle beweeg aan in die lewe en vat hulle goed, of liewers ons goed, saam.

'n Lieflike sonskyn dag vir jou is my wens! 🌞

UMMER(2).jpgTeam True Colours - @aaliarubab


@aaliarubab
Thank you! 🎕