Skreefoogvirus: Kerke behoort te hoes vir toetse

in kerk •  5 years ago  (edited)

WaterMark_2020-03-30-17-10-45.jpg
[Foto ter illustrasie]

Vanaf 9 tot 11 Maart 2020 het 'n breinspoelingsessie plaasgevind in die Vrystaat by 'n kerk met die Engelse naam Divine Restoration Ministeries. Die naam is ironies, want niks was divine aan die bedrogspul nie, en instede van restoration is infection gepleeg.

Soveel so dat 'n vrekte, dié van 'n swart bedrieër ('n pastoor ja) met die naam John Hlangeni in seker Suid-Afrika se swakste hospitaal - Pelonomi in Bloemfontein - morsdood vrek pote in die lug plaasgevind het 'n paar dae later. Ou God kon hom nie red nie, en ook nie 'n gebrekkige verskoning vir 'n hospitaal nie.

Behalwe vir die swart liegbek is heelwat witpelsiges ook aangesteek, soos die rugbyspeler Danie Gerber en sy fraaie dogter, en die skelm Angus Buchan aartappelkop en sy wyf, en nog ander bygelowige oorgroeide kinders. Wat swartes betref ook 'n troppe, soos pastoor (reverend is mos pastoor in Afrikaans, of wat bedrieglike titel is dit?) Kenneth Meshoe van die politieke party die ACDP. Wat soek 'n gewettigde bedrieër in die parlement?

'n Verstommende 859 onopgegroeide volwasse mense wat intellektueel gestrem is en glo dat kak kinderboekkarakters werklik bestaan het die weersinwekkende vir-'n-gat-vatsessie bygewoon, waar hulle fluks belieg en uit geld bedrieg is. Donasies is gemaak en jong seuns is beloer en talle oneerlike gevrete is jags op 'n plooi getrek.

Heelwat van die gebroeders Skaap is daar aangesteek deur 'n regte egte dog onsigbare iets wat veel meer real as ou Vuilbaard is, want die breinsiek uitskot slaprûe kwyl mekaar mos sopnat tydens só 'n gedweep en getraan oor 'n Jood op 'n kruis gevrek het.

Danksy dit moes die Suid-Afrikaanse belastingbetalers kort daarna hoes vir peperduur toetse vir al die kerkwetters, en om die spul zombies te laat opspoor ook. Dis nie asof Suid-Afrika in die geld rol nie, veral nie met die komende rampspoed op pad na daardie geloofsgefokte nes toe nie.

Hoeveel toetse, vra die leser. 859, plus 'n verdere 1700 ander onskuldige mense wat in kontak met die breinsiekes was daarna. Gaan tel self op, dis 2 559. Met private laboratoriums wat tot dusver meeste van die toetse in SA doen teen R 1 400 per toets praat ons van genoeg geld hier om 'n pastoor se straler te laat diens. Dis geld wat vir beskermende drag vir hospitaalpersoneel moes gegaan het, geld wat letterlik lewens sou red, was dit maar beskikbaar.

Moet geen fout maak nie, SA gaan binne 2 maande vasdraai soos geen moer in 'n Koeberg turbine kan doen nie. Die verkoueseisoen gaan soos elke jaar weer 10 miljoen mense in daardie land laat hoes en proes, en nou weens vrees dat hulle dat die Skreefoogvirus kan hê sal hulle op al wat 'n kliniek en hospitaal is toesak pleks van soos vorige jare maar in die kooi bly. Dis wanneer SA daardie kerkhuis (klink beter as kakhuis, né) vol geld gaan nodig hê, maar nie gaan hê nie. Weens geloofsgefoktheid, broer Skaap. Flatten the curve se moer, lockdown tevergeefs, 10 miljoen mense gaan SA se dokters probeer besoek in net 90 dae gedurende hierdie winter in die Suidelike Halfrond, kyk maar.

Intussen hou Pastoor Piel lekker jolyt daar by sy huis so groot soos 125 plakkershutte tesame, met jou geld terwyl hy boonop die hele Paasfeesdiens se wyn ook nou uitsuip. En met die eerste vlug wat hervat word ná die inperking opgehef is vlieg hy met jou geld Mauritius toe om sexy katjies onder 'n romantiese palmboom te gaan bekeer, terwyl jy aftjop in Suid-Afrika.

Die organiseerders van die bedrogspul daar in Bloemfontein het geweet die virus is in die land, hulle het die vars nuus gesien van die kerkdiens in Suid-Korea wat tot menige infeksies en sterftes daar aanleiding gegee het, hulle het ongetwyfeld geweet dat hul saamtrek 'n groot risiko inhou. (Nie net een, maar talle mense is toe ook daarna positief getoets vir die China Virus.) Desondanks het die skelms voortgegaan om die 'Jerusalem prayer breakfast' te reël en tot uitvoering te bring.

Terloops, wat de fok is boerbare se obsessie met Bybelse name soos Jerusalem en Bethlehem? Dit terwyl hulle so antisemities is soos kan kom, die verderflike tweegatjakkalse. Wat het Jerusalem met die Foreistata uit te waai, huh.

Miljoene rande se afpersingsgeld (donasies, aka skuldgevoelgeld) was darem op die spel vir die bedrieërs onder bespreking. En veral tydens periodes van stres maak swape veel makliker hul beursies oop. Daar is werklik kinderlike boerbare wat 'n tiende van hul inkomste aan kerke gee, troes Bob. Fokken onnosel werfetters. Dit terwyl sommige kinders sterf omdat daar nie geld is vir mediese hulp en kos en wetenskaplike navorsing nie. Dit terwyl diere sterf weens te min bronne. Waar is die spul geloofsgefoktes se prioriteite?

Terwyl kerke in SA jaarliks biljoene rande ïn vanaf bygelowige breinsiekes is daar 'n massiewe tekort aan die mees basiese middele en beskermende drag by die mense wat dit werklik nodig het. O, en hoekom huisves kerke nie die duisende haweloses in Suid-Afrika nie? Hul baie geboue en sale staan dan nou dolleeg. Hoekom lees mens nêrens dat kerke eens aangebied het om dit te doen nie?

Die organiseerders van die godsnotontbyt waaroor dié artikel handel is nie net direk aandadig aan afpersing en bedrog nie (kan hulle bewys die produk wat hulle soos lewensversekering bemark, die Ewige Lewe, bestaan?), hulle is ook aandadig aan die sterftes van verskeie mense in die baie nabye toekoms. Miljoene rande is weereens weens hul breinsiekte deur die SA regering verkwis, geld wat beter aangewend kon en moes geword het.

Op die minste behoort die betrokke organiseerders vasgevat te word, omgedop te word aan hul broeksnate soos Bud Spencer dit sou doen, en die miljoene rande wat hulle uit swape geswendel het moet uitgeskud word om te betaal vir al daardie toetse, en vir die klomp werk daaraan verbonde om twee en 'n half duisend mense op te spoor vir toetsing.

Skraap jou sompompie nader en werk self uit: R 1 400 per toets, x 2 559 slagoffers. Dis die bedrag wat geloofsgefoktheid SA gekos het, plus die verlies van lewens, plus die reusekoste daaraan verbonde om daardie mense binne dae op te spoor regoor Suid-Afrika. Nie dat almal kosbare lewens was nie, skurke soos Angus Buchan kan maar pynlik vrek wat my betref. Sy tipe rig skade aan waar hulle ookal kom, soos die betrokke zombiesaamtrek bewys het. Dit moet einde kry, broer Skaap en minderwaardige suster Ossewania. Tensy gewettigde bedrieërs soos daardie sonder versuim kan bewys hul god-ding bestaan behoort hul misdadige aktiwiteite om mense emosioneel af te pers en sielkundig af te kraak dadelik gestaak te word. Die maklike geldkraantjie na hul gatsakke toe moet toegesweis word. Ek glo darem die pandemie gaan 'n paar swape se oë laat oopgaan en die breinvirus geloof ook 'n gatslag toedien.

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!