peri peri relish resep..
125 ml asyn
45 ml tamatie pasta
30 ml sonneblom olie
15 ml suiker
10 ml sout
3 groot uie fyn gekap
2 knoffelhuisies fyn gekap
20 na 30 groen en rooi rissies fyn gekap
Meng alles in n pot en bring tot kookpunt. Laat dan verder op n lae hitte vir ongeveer 1 uur prut totdat die meeste vog verdamp het. Bottel warm. Bêre in yskas as bottel oopgemaak is.
Boererate en Resepte