Jirre Jissis, Melanie Nel het 'n Vuil Bek

in melanie •  5 years ago  (edited)

FB_IMG_15856836574729191.jpg

Ons weet almal bruinpelsiges kan iemand onder haar rok, of onder sy ma se rok, uitvloek. Maar het jy al gesien hoe 'n Christen witpelsige wyf kan bekuitspoel? Ek voel skoon minderwaardig dat ek dit nie kan ewenaar nie, wat nog van oortref.

Op Facebook het die wyf onder bespreking, Melanie Nel, as Christen in 'n bekgeveg betrokke geraak met 'n ateïstiese vrou. Soos ons almal weet is geloof 'n ernstige breinsiekte, 'n tipe virtuele virus veel erger en meer dodelik as selfs die China Virus (ja, ek pis gou 'n klomp katvreters af.) Ek gebruik die term RIV (klink amper soos MIV/Vigs) wat staan vir Religionosa Idiotica Virus. Breinvigs, 'n meer beskrywende term vir geloof.

Soos altyd onvermydelik gebeur haak sulke geloofsgefokkelinge se plat hoofde altyd een of ander tyd tydens die periode van breinskade heeltemal onverwags uit. (Die siekte kan behandel word met 'n verlengde oordosis blootstelling aan kennis.) Sonder uitsondering, enige onskuldige sêding kan sulke gedrag aktiveer. Afhangende van die persone teenwoordig en die graad van beneweling tree die zombie dan soos 'n, wel, ware Christen op. 'n Stortvloed van onsamehangende verbale diarree spat dan uit die breinbeseerde oningeperkte pasiënt se bek, met in ernstiger gevalle die zombie wat oorgaan tot fisieke geweld. Ou Vuilbaard se eer moet beskerm word, net soos mens iemand moet vloek wat lelik praat van Liewe Heksie. Onsigbare fiktiewe maatjies, ons is lief vir hulle en glo hulle bestaan, né. Anders kom byt 'n pratende slang ons dalk.

Nie dat sulke weersinwekkende gedrag en veragtelike debatsopfokking onder geloofsgefoktes 'n verrassing behoort te wees vir enigiemand wat al die gedrag van skisofrene in inrigtings bestudeer het nie; geloof is immers 'n afwykende vorm van skisofrenie. Die oorgrote aantal skisofrene lyk heeltemal normaal, en tree 99% van die tyd normaal op. Totdat iemand iets sê wat hul geloof in iets ("my eenhoringperdjie bestaan en het 'n vlerk opgeoffer vir my sondes!") bedreig, dan raak ta gevaarlik. Hy wil sy vlieënde perdjie mos darem beskerm, a nee a.

Christene en Moslems is presies dieselfde, ongelukkig kan mens nie 80% van die bevolking wat geïnfekteer is inperk nie. Anders sou ons, en soos geloofsgefoktheid deur die internet getemper word neem nuwe geïnfekteerde gevalle sodanig af dat ons wel kerkgeboue oor 20 jaar in mental inrigtings sal kan omskep vir die oorblywende aantal gebreinspoelde breinsiekes. Hulle sal daar selfs elke oggend 'n bakkie bloed kry om in te was, as hulle wil. Ons ateïste is tog gaaf.

Tydens mewyfie Melanie Nel se 'debat' met die ateïs is dit dan toe ook presies wat gebeur: Platte koppie haak uit, en Melanie Nel toon haar ware karakter. En sowat van vloek het selfs geharde vloekers in die kommentaar onder die skermgreep se plasing se oë laat traan.

Ons weet almal dat ateïste 'suckers' is vir logika; ateïste klou aan feite en 'common sense' soos die China Virus aan 'n Italianer. Soos die uwe al self uit ondervinding geleer het is dit - logika en feite en wetenskap - die doodskoot vir 'n debat met 'n Christen en Moslem zombie. Vra vir ta 'n vraag, kry 'n on-the-fly gefabriseerde antwoord, en vra dan 'n volgende vraag met iets in die Bybel wat ta se antwoord weerspreek as rugsteun, en die kwyl spat soos die zombie dit verloor. Dit kan selfs lewensbedreigend wees om 'n zombie se hallusinasies te prik met iets wat in hul eie snertsprokiesbundels staan wat hulle gerieflik ignoreer. Tweegatjakkalsisme is mos 'n kenmerk van geloofsgefoktes se oneerlike karakters. Preek een ding maar doen 'n ander is kenmerkend van sulke gekorrupteerde karakters.

Nel bevlieg dus toe 'n ander vrou op Facebook per indoos tydens só 'n debat (ek raai dit was oor die China Virus, dis mos al waaroor almal praat, en die nare ateïs het natuurlik gevra of ou Vuilbaard gebreklik is omdat hy nie lewens red nie), en soos ons op die skermgreep kan sien wat die ontvanger geneem het, het liewe Melanie behoorlik gewys dat 'n wit boerbaresse net so kommin soos enige ander ras se vroue kan wees wanneer dit kom by vloek.

Gelukkig vir die infidelliese ontvanger van die boodskap was die boerbaresse nie fisies by eersgenoemde nie, want godt weet, dan sou die platkop waarskynlik 'n mes uitgepluk of die ateïs met 'n gebreekte goedkoop wynbottel getakel het.

Ek kan nou aan pasiënt Melanie Nel voorstel dat sy haar vuil bek met 'n stuk seep gaan uitspoel, maar sy sal waarskynlik die staaf seep wil 'deep throat' in 'n poeselige aksie van fellatio. So daar is geen salf aan daardie stinkbek kwakdraer te smere nie.

Naskrif: Hoekom is Melanie so gepla met kwakkie, is sy dalk skeef? Of stink haar schnauzer dalk self? Zombies is mos 'n sprekende voorbeeld van wat die hart van vol is...



Enjoyed this article? Then upvote it!
Like interesting, controversial news and opinions? Follow me!


Something You Should Look Into....

Would you like to get paid for using Facebook, Twitter, and others? Click the banner below to see how.

1-PSM-black

I am getting paid on various decentralized, Web. 3.0, true free-speech social media platforms with its millions of new users, simply for doing the same stuff you're doing on Facebook. Join up (it's all 100% free) through my invitation links below to get you approved sooner, if you want the same. You missed the free Bitcoins in 2011, don't miss this bus again!

(Right-click on a link and select ‘open in new tab’ to check them all out.)
Ecency - HIGHLY RECOMMENDED!
Read
Noise
publish0x
SteemIt

Oh, and I switched from Google Search to PreSearch Why?
It delivers highly accurate, relevant search results to my queries, is vastly more private without tracking, has a beautiful customizable user interface, and they pay me for every single search. I LOVE getting paid for doing what I would anyway have done online! :D
PreSearch is now a default installation choice on Android phones in the European Union thanks to the above.

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!