RE: Why on earth does Steemit not have a chat option?

You are viewing a single comment's thread from:

Why on earth does Steemit not have a chat option?

in noob •  7 years ago 

While you wait for this, the rest of us just uses Discordapp to chat directly lol

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!
Sort Order:  

LOL, dankie meneer!

Plesier man. As jy op Discord is en sukkel, gooi my n direct message by @Sigrfolkr#4907

Gaan beslus op jou knoppie druk. Ek het so een of twee vrae. Dankie weer.

Nee man, ek kom nie reg nie.
Capture.PNG
Wys my asseblief waar ek verkeerd gaan.

Ek het jou request gekry en aanvaar. Het ook vir jou n boodskap gestuur.

Hi, ek het jou boodskap gesien, askies ek is net bietjie bedrywig die laaste twee dae. Ek sal weer in loer oor die naweek.